So prikkel jy vroulike belangstelling

Augustus 4, 2009 eelt
Tags: , , , , , , , , , , ,

Die spesiale tegnieke wat ek hier met jou deel kan die vroulike geslag se belangstelling in so ‘n mate prikkel dat jy  die volgende voordele kan geniet:

  • Soveel vroulike aandag as wat jy voor kans sien.
  • Meer, selfs!
  • Meisies stuur hulle pantjies vir jou om aan te snuffel
  • Ensovoorts
  • Jy kan die details van Ensovoorts self uitwerk!

Om nou nie vals te adverteer nie, moet ek waarsku dat daar ook een nadeel aan hierdie tegnieke betrokke is:  Jou veiligheid naby ouens soos Jimmy Abbott is nie gewaarborg nie.

Maar wat, ou Leon Schuster het mos gou weer opgestaan daardie keer nadat hy vir Jimmy kwaad gemaak het, so die voordele oortref die risikos by verre!

Hier volg dan die tegnieke wat u lewe kan verander!

(die crux van die geheim:  dit behels die doen van sekere tipes dingetjies wat meisies doen)

  • Dra ‘n yslike ring en krale, en hou jou hande  by jou mond:

ringë

Koekeloer kaal agter ‘n vlag uit:

kaalsteve

Be as cute as can be!:

cutestecute

Disclaimer:

Steve is ‘n slim, manlike, talentvolle ou wat baie rerig slim liedtjies skryf.

Jimmy is  ‘n predikant wat nie ‘n vlieg kwaad sal aandoen nie.

Entry Filed under: Uncategorized

12 Comments Add your own

  • 1. boendoe  |  Augustus 5, 2009 at 8:35 vm

    :lol:

    Ja-nee, Eelt, CUTE is hy verseker! (Jinne, ek lag my gat af vir jou hier waar ek sit!!)

    Miskien moet jy ‘n blog begin oor hoe om ‘n man te vang, man?! Jy weet, uit ‘n man se oogpunt. What’s hot and what not. Natuurliks sal ek my waardevolle insette daar ook lewer!

    Bwhahahahaha!!

  • 2. eelt  |  Augustus 5, 2009 at 12:55 nm

    Haai nee, Boends, man vang vir mans is nou ‘n onderwerp waar my belangstelling en ondervinding heeltemal tekort skiet.
    Maar hierdie blog gaan oor hoe ‘n man meisies kan lok met behulp van spesiale vroulike tegnieke wat klaarblyklik op vroue ook werk.
    So as jy nog idees daaroor het is jy welkom!

  • 3. Girl van die Suburbs  |  Augustus 5, 2009 at 5:36 nm

    HiehieHiehieHiehieHiehieHiehieHie

    WahahahaWahahahaWahahahaWahahaha
    :D :D :D :D :D

    Dis Boendoe se hero en jy trap nou op gevaaaaaarlike veld hier. Die man kan seker lekker vry… Wat dink jy Boendoe?

  • 4. boendoe  |  Augustus 5, 2009 at 6:17 nm

    Wellllll…dit lyk so! Hoeveel kinders EN girlfriends later! :lol:

  • 5. Afgesit « Bashing i&hellip  |  Augustus 6, 2009 at 8:54 vm

    [...] my boerbok-boer se laggie skielik nie meer so melodieus geklink het nie, het Eelt dit nou suksesvol reggekry om my van…snik…Steve te genees.  Dit kon seker nie ware liefde gewees het [...]

  • 6. Spinnekop  |  Augustus 6, 2009 at 9:34 vm

    heheh..hahahah :lol:

    ja-nee.. ware woorde daar gepraat..

  • 7. Girl van die Suburbs  |  Augustus 6, 2009 at 9:50 vm

    Ag my lefste Eeltjie

    Jis jy doen ons siele goed. Iemand al vandag vir jou gese jy is cute?

  • 8. Dellie  |  Augustus 6, 2009 at 11:32 vm

    Whahahaaa! Dankie vir die giggel! :lol:

  • 9. Zee  |  Augustus 6, 2009 at 12:01 nm

    :lol:

  • 10. eelt  |  Augustus 6, 2009 at 1:40 nm

    Hello Spinnekop, Dellie and Zee.

    Thanks Girlie, nog nie vandag nie voor jou nie, en mens kan dit maar altyd weer hoor!

  • 11. boervrou  |  Augustus 8, 2009 at 9:26 vm

    Whaahahah

  • 12. Afgesit « Boendoe s&hellip  |  Maart 20, 2010 at 8:17 vm

    [...] my boerbok-boer se laggie skielik nie meer so melodieus geklink het nie, het Eelt dit nou suksesvolreggekry om my van…snik…Steve te genees.  Dit kon seker nie ware liefde gewees het [...]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorië

Kalender

Augustus 2009
M T W T F S S
    Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Most Recent Posts

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.