Almal terug na julle gewone plekke asseblief

Augustus 6, 2009 eelt
Tags: ,

Met Boends se hartjie in stukkies het ek besluit om nie voort te gaan met hierdie blog nie.  Sy loop alreeds met haar arms styf langs haar sye agv van my, en nou het ek dit ook nog aan haar gedoen.

So voor dit nodig raak om al my blogs te protect of delete om haar teen my te beskerm, het ek besluit om hierdie aksie te neem.

Entry Filed under: Uncategorized

8 Comments Add your own

  • 1. Girl van die Suburbs  |  Augustus 6, 2009 at 8:14 nm

    Aandag….. Almal hou van aandag… Ek is seker ou Steve ook. Die arme man.

  • 2. boendoe  |  Augustus 6, 2009 at 8:31 nm

    LOL!

    Eelt, jy’s snaaks! :lol:

    Nee wat, behalwe vir die arms styf teen die sye, is ek heel oukei, hoor. Jy kan maar gerus aangaan met die blog! Lyk my almal het dit geniet. :mrgreen:

  • 3. oopkop  |  Augustus 7, 2009 at 10:15 vm

    Ek dink Boends is eintlik rustig…blog gerus voort…jy kan Joost altyd as die volgende voorbeeld gebruik ;)

  • 4. eelt  |  Augustus 7, 2009 at 2:21 nm

    Haai Anja, lekker om jou te sien!
    Ek het nie op die oomblik enige idees oor Joost nie, so ek belowe niks.

    @Girlie: almal hou vir seker van aandag, maar Steve kry mos genoeg, of hoe?

    @Boends, is daar nie iets wat ons aan die arms-kwessie kan doen nie?

  • 5. boendoe  |  Augustus 9, 2009 at 4:38 nm

    Aaaaah, Eelt! Nee, daar’s niks wat ons aan die arm-kwessie kan doen nie. Jy weet mos: ek’s ‘n girl van edele inborste. :mrgreen:

  • 6. eelt  |  Augustus 9, 2009 at 4:48 nm

    Ek weet! Ek glo jou absoluut! Ek wil net graag weet jy hou hulle nie stywer as vantevore agv van my nie.

  • 7. eelt  |  Augustus 9, 2009 at 4:55 nm

    Miskien moet ek daardie post protect?

  • 8. boendoe  |  Augustus 9, 2009 at 8:05 nm

    :lol: :lol:

    Eelt, jy werk harder as ek om my eer te beskerm!

    Nee, man, jy protect net mooi niks! Dis mos nie skandalig nie?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to comments via RSS Feed

Bladsye

Kategorië

Kalender

Augustus 2009
M T W T F S S
    Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Most Recent Posts

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.